Lee-Ann met haar nuwe ombré kapselFOTO: Instagram

Lee-Ann met haar nuwe ombré kapselFOTO: Instagram

Het jy gehoor?

Lee-Ann Liebenberg in haar oprit beroof

Die bekende model, Lee-Ann Liebenberg​ is gister by haar huis in Johannesburg beroof, en dit op haar baba se eerste verjaarsdag!

Dit is nie die eerste keer dat Lee-Ann in haar oprit beroof is nie. Haar woordvoerder, Thulane Hadebe het gesê niemand is in die voorval beseer nie en dat daar nog nie vasgestel is of iets gesteel is nie. Lees meer oor die voorval op Netwerk24, kliek hier: http://bit.ly/1IbZTFW.

Lee-Ann is getroud met die besigheidsman Nicky van der Walt.

Sy het gistermiddag die volgende op haar Instagram-blad gedeel:

Screen Shot 2015-04-15 at 8.38.13 AM

Lee-Ann sê die ergste is dat die rowers gewere op haar twee onskuldige kinders gedraai het. “Ons vier die feit dat ons lewe, en ons is dankbaar dat ons lewens gespaar is.”

Darem het hulle vroeër die dag Gabriella, hul jongste, se verjaarsdag met vrolikheid gevier:

Screen Shot 2015-04-15 at 8.44.01 AM

Lee-Ann en Nicky is ook die trotste ouers van die 4-jarige Gia.

Lees nog: