FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

Leer Afrikaans met Charlize Theron

Daar is ’n nuwe hutsmerk waaroor ons baie opgewonde is! Ons goue meisie Charlize Theron deel Afrikaanse gesegdes met haar meer as 6 miljoen volgelinge op Facebook met #‎LearnAfrikaanswithCharlize agterna.

Channel 24 het eerste van dié hutsmerk (hashtag) bewus geword. Charlize het al 3 sêgoed vertaal om só Afrikaans aan die wêreld bekend te stel.

Bron: Channel 24 en Facebook

Lees nou