FOTO: Twitter

FOTO: Twitter

Het jy gehoor?

Lekker lees storie van sportskrywer Pieter Kruger

Die dag toe manne met blomkool-ore kon huil.

Die oudrugbyskrywer Pieter Kurger vertel hoe hy die eindstryd in die persbank ervaar het.

Daar was al ’n hele paar sportgebeure waaroor Suid-Afrikaners droom. Daar word veral met heimwee om die braaivleisvure oor die Bokke se roemryke oorwinnings oor die All Blacks en Britse en Ierse Leeus gesels. Oor dominee Dawie, Frik, Piet, Mof, Koning Naas en Doring Daantjie.

Maar die grootste oomblik van almal?

Die dag toe Francois Pienaaren sy Springbok-span die Wêreldbeker op Ellispark omhoog gehou het.

Lees die volledige artikel op Netwerk24http://bit.ly/1Gyg4L6

Lees ook