FOTO Instagram @celinedion

FOTO Instagram @celinedion

Het jy gehoor?

#LekkerLagVrydag: Céline sing soos Cher, Rihanna

Toe Céline Dion onlangs op The Tonight Show Starring Jimmy Fallon was, het dié twee pret gehad toe hulle bekende sangers moes namaak. 

Céline se man is onlangs oorlede, maar dit lyk asof sy op ’n goeie plek in haar lewe is.

Die speletjie skop lukrake sangers en liedjies uit wat hulle dan moet namaak. Céline moes soos Cher, Rihanna en Sia sing – en sy het haar besonder goed van haar taak gekwyt!

Lees nou

Céline Dion gebruik Disney om die dood te verduidelik

Sanger Céline Dion verloor haar René