Leonardo DiCaprio FOTO: Bryan Crowe / ©A.M.P.A.S

Leonardo DiCaprio FOTO: Bryan Crowe / ©A.M.P.A.S

Het jy gehoor?

Akteur Leonardo DiCaprio het twee dubbelgangers

Nie een nie, maar drie! Die akteur Leonardo DiCaprio is nie net in Hollywood nie, maar ook in Rusland en Swede.

Roman Burtsef (33) van Rusland is in die kuberruim die “vet” Leonardo DiCaprio gedoop. En ’n realiteitsreeks oor Roman word sommer nou verfilm, berig ABC.  Romance with DiCaprio gaan vir Roman tot die Ware Jakob transformeer.

Roman Burtsef

Konrad Annerud is Leo se ander dubbelganger. Konrad is ’n 21-jarige musikant van Swede. Hy lyk meer soos ’n jonger Leo van die 1990’s.

Konrad Annerud

 

Dink jy hierdie twee lyk soos Leo?

  • Ja
  • Nee

Bron: ABC

Lees nou: