leonard_cohen_01_with_duetone_7
Het jy gehoor?

Leonard Cohen se musiek nou ook in Afri-Kaans

Dis ’n groot seisoen vir SARIE se rubriekskrywer, Koos van der Merwe.

Daar is ’n nuwe kinderboek en bundel gedigte uit sy pen. Maar dit was sy vertaling van Leonard Cohen se lirieke in Afrikaans, wat hom heeltemal begeester het …

Lees Koos se reis met Leonard Cohen se musiek in jou Junie-uitgawe van SARIE – op die rakke teen 13 Mei!

Hier’s ‘n voorsmakie van Leonard in Afri-Kaans: