Het jy gehoor?

Lewis Pugh, die menslike ysbeer, op pad na Everest (om te swem!)

Pugh doen dit as ‘n bewusmakingsveldtog vir China en Indië, die twee aangrensende lande van die bergreeks. Die effek van aardverwarming op Everest het Pugh geskok, want die poel waarin hy gaan swem, is nie eers veronderstel om daar te wees nie!

Hier’s Lewis Pugh se troufoto

Jy kan hom van vandag af op Twitter (LewisPugh), op Facebook of op sy nuwe webtuiste www.lewispugh.com volg.

  • CANTUCheryl

    I opine that to get the business loans from banks you ought to present a great motivation. But, one time I’ve got a student loan, just because I was willing to buy a building.