Het jy gehoor?

Lianie en Jay: Lank lewe die ‘liefde’!

Lianie May se titelsnit van haar nuwe album, Lank lewe die liefde se nuwe musiekvideo is pas uitgereik. Sy en Jay du Plessis sing oudergewoonte dié treffer saam.

Die musiekvideo is vir ons hier by SARIE baie spesiaal! Een van ons Bruidspaar van die jaar 2010/2011-finaliste, Christine Meintjes en Iaan van Niekerk, se trouvideo is daarin gebruik.

Christine en Iaan se troue is ook in die nuutste SARIE BRUID te sien, wat nou op die rakke is.

[box:full:grey:both]

Hier is ’n kykie na Lank lewe die liefde:

[/box]

  • Natashia van Greuenen

    Absoluut stunning Jay en Lianie. Sien uit na die duet-cd van jul twee. Franz my liefling, mag ons LIEFDE ook lank lewe. Van my kant af sal dit defenitief.

  • Amelia

    Dis n pragtig liedjie!!!

  • Estelle Compion

    Pragtig!! Nie genoeg woorde om dit te beskryf nie!