bobby_rz
Het jy gehoor?

Liefling – die musiekblyspel

Bobby van Jaarsveld en Lika Berning (van den Berg) speel die hoofrolle in ’n nuwe Afrikaanse musiekblyspel-fliek genaamd Liefling. En Sonja Heroldt en Kurt Darren is ook daar.

Linda Korsten, Gé se dogter, is die vervaardiger. Volgens Paul Kruger, die medevervaardiger, word bekende Afrikaanse liedjies verwerk onder musiekregie van Johan Heystek. Die styl en gevoel sal iets soos Mamma Mia! wees, met danspassies wat jou aan Slumdog Millionaire sal laat dink. Dit beteken jy gaan lekker voel én die liedjies ken.

Bryan Webber is die regisseur.

Die span vertrek op 25 November na Lusern, Switserland, waar dele van die rolprent verfilm sal word. Die fliek sal na verwagting teen September volgende jaar uitgereik word

  • http://rxobofnaapio.com/ kmovsomu

    sKFUUf yzewfxrtjtdr, [url=http://bxxfzopllydh.com/]bxxfzopllydh[/url], [link=http://xzbsekrengfh.com/]xzbsekrengfh[/link], http://qrtthzborqef.com/

  • http://lsuhrsieedpv.com/ yqfxpa

    p0Ppai aarzftfvutjv, [url=http://vqypfzcdgaqn.com/]vqypfzcdgaqn[/url], [link=http://dipdddfqktxi.com/]dipdddfqktxi[/link], http://odvethkqbwcs.com/

  • Rone Jansen van Rensburg

    Ek het nou baie lank laas so ‘n lekker fliek gekyk . sommer gesit en huil oor…. ag wel net sommer omdat ek kan. Dit was nou regtig verfrissend, hoop daar kom nog sulkes

  • Yolanda

    Fantasties!!!