FOTO Instagram (@noamiwatts)

FOTO Instagram (@noamiwatts)

Het jy gehoor?

Liev en Naomi se paadjies skei ná 11 jaar

Nóg ’n Hollywood-verhouding is verby. Die akteurs Liev Schreiber en Noami Watts se paadjies gaan ná 11 jaar skei. Hulle het twee kinders, Alexander (Sasha) Pete Schreiber (8) en Samuel Kai Schreiber (7).

Die paartjie het saam die nuus in ’n verklaring aan People bekend gemaak.

“Ons het oor die laaste paar maande tot die gevolgtrekking gekom dat die beste ding vorentoe vir ons gesin is dat ons as paartjie uitmekaar gaan,” het die verklaring gelui.

Liev en Noami het nooit getrou nie. Hulle het in 2005 ontmoet, die einste jaar dat Brangelina ’n paartjie geword het.

Lees die volledige storie op People.

’n Eens gelukkige gesin:

My tribe #family xxx

A photo posted by Naomi Watts (@naomiwatts) on

Lees nou

Akteur Andre Lötter en Rickus Welman in 7de Laan kon broers gewees het!

Hillary vs Donald in eerste debat

Paul du Toit op steroids in nuwe show