FOTO Instagram/ @naomiwatts

Het jy gehoor?

Liev se bittersoet boodskap aan Naomi

Hulle was vir 11 jaar ’n paartjie. Maar Dinsdag het die akteurs Naomi Watts en Liev Schreiber aangekondig dat hul paadjies gaan skei. 

’n Dag later, op 28 September, het Naomi haar eerste verjaardag sonder Liev gevier. Sy het twee foto’s op sosiale media gedeel. Liev het op een van die foto’s kommentaar gelewer: “Happy birthday, Sweetheart.”

Liev en Noami het nooit getrou nie. Hulle het in 2005 ontmoet, die einste jaar dat Brangelina ’n paartjie geword het.

Die paartjie het saam die nuus in ’n verklaring aan People bekend gemaak.

“Ons het oor die laaste paar maande tot die gevolgtrekking gekom dat die beste ding vorentoe vir ons gesin is dat ons as paartjie uitmekaargaan,” het die verklaring gelui.

Ander paartjies wie se paadjies vanjaar geskei het

Angelina Jolie en Brad Pitt – 12 jaar saam

Kat Dennings en Josh Groban – twee jaar saam

Taylor Swift en Calvin Harris – 15 maande saam

Taylor Swift en Tom Hiddleston – drie maande saam

FOTO Instagram @1027kiisfm

FOTO Instagram @1027kiisfm

Lady Gaga en Taylor Kinney – vyf jaar saam

Joshua Jackson en Diane Kruger – 10 jaar saam

Anne-Marie Duff en James McAvoy – 10 jaar saam

Kirsten Dunst en Garrett Hedlund – vier jaar saam

Summer Phoenix en Casey Affleck – 16 jaar saam

Peter Facinelli en Jaimie Alexander – vier jaar saam

Nina Dobrev en Austin Stowell – sewe maande saam

Naiyana Garth en Idris Elba – drie jaar saam

Lea Michele en Matthew Paetz – twee jaar saam

Drew Barrymore en Will Kopelman – vier jaar saam

Sami Miró en Zac Efron – twee jaar saam

Johnny Depp en Amber Heard – vier jaar saam

Wilmer Valderrama en Demi Lovato – ses jaar saam

Dennis en Kimberly Quaid – 12 jaar saam

Lees nou

Altus en Zetske verwelkom seuntjie

7de Laan-akteur “word ’n vrou”

6 wenke om ’n groentetuin te maak