Het jy gehoor?

Lindie Stander (Elise in ‘Binnelanders’) se lewensreëls

  1. Gaan gym toe, al is jy nie lus nie. Jy gaan lekkerder voel daarna, en dalk net beter lyk ook.
  2. Never trust a skinny cook. Proe aan alles wat jy maak. Dit wat jy vir ander maak en voorberei, moet vir jou ook lekker wees.
  3. Sit alles terug waar jy dit gekry het, veral wanneer dit kom by ander se harte.
  4. No one is left untouched by the simplest gesture of communication. So sê ‘Hallo’ met oorgawe en bedoel dit.
  5. Hou hande vas as jy ‘n pad oorsteek. Dis veiliger.
  6. As jy niks nice kan sê nie, bly net stil.
  7. Moenie van mense skinder nie. Dis kommin.
  8. Hou als eenvoudig.
  9. Moenie ‘n woord gebruik as jy dit nie kan spel of verstaan nie.
  10. Haal goed uitmekaar en sit dit weer aanmekaar. Dit is hoe jy gaan leer hoe dinge werk.
  11. Besluit elke dag of dit ‘n goeie dag vir boomklim is.
  • Nicolien Fourie

    Jy is regtig ‘n insperaie vir my. Ek is mal oor jou lewens lesse. Moenie skinder nie, dis kommin is uitstekend.

  • Amanda

    Amanda Roets:

    Ja sal dit nie wonderlik wees as ons almal by dit kan hou nie.

  • Louwtjie

    Skinder is kommin, en laat jou oog sag wees op jou medemens, en geen kritiek jou kinder se ore bereik nie.

  • Ina Jordaan

    Ek is van Bloemfontein en sal graag met Lindie wil kontak maak in verband met ‘n liefdadigheids funksie wat sal plaasvind volgende jaar saam met my 3de prinses wenner van Mev. Bloemfontein.

    Sal dit waardeer indien ek kan kontak maak met haar. My mail adres is:
    ina@prettygardenscentre.co.za
    Selnr. 083 456 9376

    Ek is tans die PRO/Bemarker van ‘n leefstylsentrum in Bloemfontein.

  • pftiquevflo

    RxJyKI rlrvernlfqbo, [url=http://dycdiwlccqzg.com/]dycdiwlccqzg[/url], [link=http://wsgpdelypzke.com/]wsgpdelypzke[/link], http://qfpombdyyujh.com/

  • Mari

    Elize jy is ‘n fantastiese akrise en Binneland is net nie NIce sonder jou nie.. Sterkte met jou herstelingsproses. Jy verseker in my gedagtes. En beslis een van my top bewonderaars.