FOTO Instagram / @lindsaylohan

FOTO Instagram / @lindsaylohan

Het jy gehoor?

Lindsay Lohan wéér ’n rooikop

As rooikop en sproetgesig het die Amerikaanse aktrise Lindsay Lohan ons in haar kinderjare vermaak in treffers soos Disney se Parent Trap. Sedertdien het haar loopbaan en die kleur van haar hare in verskillende rigtings beweeg. Van rooi na wit na bruin. Nou is Lindsay wéér ’n rooikop en sy lyk fantasties.

Miskien is dit ’n strategiese besluit. Sy het juis onlangs op Instagram geskryf dat haar droomrol dié van Ariel in The Little Mermaid is. Disney is in die proses om dit in ’n gewone fliek te omskep, berig Refinery 29.

My dream role @disneypicturesfilm @disney #ariel

A photo posted by Lindsay Lohan (@lindsaylohan) on

Sy het beslis die hare, veral noudat dit weer rooi is.

Goodmorning china I’m here

A photo posted by Lindsay Lohan (@lindsaylohan) on

Wat dink jy?

Lees nou

Janet Jackson se baba is byna hier!

Prembaba’s: Drie vegtertjies se verhaal