Robin Williams
Het jy gehoor?

Lokprent van Robin Williams se laaste fliek

Die ontslape komediant Robin Williams sal vir die laaste keer in die rolprent Boulevard te sien wees.

Die fliek is geskiet voor sy dood in 2014. Boulevard gaan oor ’n man wat ná sy egskeiding ’n vervelige en eentoninge bestaan voer, maar ’n ontmoeting met ’n duimgooier verander sy lewe.

Kyk die lokprent hier

Sal jy na Boulevard gaan kyk?

  • Ja
  • Nee

Lees ook