alan rickman
Het jy gehoor?

‘Love Actually’-akteur Alan Rickman oorlede

Die Britse akteur Alan Rickman het sy stryd teen kanker verloor.

Hy is bekend vir sy rolle in Love Actually, die Harry Potter-reeks, Robin Hood: Prince of Thieves, Snow Cake en Die Hard.

alan rickman

 

Alan word beskou as een van die reuse in die Britse teater- en rolprentbedryf. Toe die nuus van sy afsterwe breek, het talle mense op Twitter hul huldeblyke gelewer:

 

Lees meer by The Guardian.

Hoor hier hoe mooi Alan dié Shakespeare-gedig voorlees:

Lees ook

Anel se ‘Sink’ gooi ankers in Atlanta