sr0812danacover01
Het jy gehoor?

LUISTER: Dana Winner se splinternuwe treffer spesiaal vir SA

Die gewilde Belgiese sangeres Dana Winner se splinternuwe treffer, “As jy my kon verstaan”, word spesiaal opgedra aan al haar Suid-Afrikaanse aanhangers. 

Sy sal in September in twee eksklusiewe vertonings in Suid-Afrika optree, een in Johannesburg by Carnival City en een in Kaapstad by die Grand Arena. Kaartjies is beskikbaar by Computicket.

Luister “As jy my kon verstaan” hier:

Lees ook