FOTO Twitter / @damienisreal34

Het jy gehoor?

VIDEO: Vrydag EN Fifty Shades Darker se musiekvideo is uiteindelik hier!

Die tweede prent in die stomende Fifty Shades-trilogie, Fifty Shades Darker, begin binnekort in teaters draai. En die musiekvideo van die temalied waarvoor ons al so lank wag is ook nou hier! 

Die lied word deur die Amerikaanse sanger Taylor Swift en Zayn Malik, ekslid van die Britse boy band One Direction, gesing.

Vir ekstra Vrydag-pret kyk “I Don’t Wanna Live Forever” hier:

Lees nou

Ed Sheeran breek rekords met sy nuwe musiek! Luister dit hiér

Flieks: Fifty Shades Darker, SA’ner speel teenoor Gone Girl!

Fifty Shades of Grey: Die lang wag is byna verby