ab2
Het jy gehoor?

Luister hoe sing AB de Villiers

Maar krieketliefhebbers, wees gerus, AB gaan verseker nie die kolf vir ‘n mikrofoon verruil nie.

Die liedjie Show them who you are was ‘n spanpoging tussen De Villiers en sy vriend, Ampie du Preez, wat die musiek hiervoor geskryf het. AB hoop dat mense inspirasie sal vind in die lirieke, wat sy bydrae was:
“Escape to a far place in yourself / where you can regain your strength / to find the things that you need most to boost your confidence …” (Bron: Die Burger)

Luister na die liedjie

  • http://www.urc-chs.com Ida

    Fantasties, hy is nie net ‘n uitstekende krieketspeler nie, maar kan sing. Meer as mens deesdae van die jong sterre kan sê.

  • Madelein

    Uitstekend , op en vanaf die veld. Suid-Afrika heet baie sterre maar AB staan by verre uit sonder sukel. Hy’s ‘n insperasie vir baie!