luke_watson_bath_photocall_lgquh5cvunel
Het jy gehoor?

Luke Watson word pa

Watson het op sy Twitter-blad gesê “Enige voorstelle vir ‘n mooi naam vir ‘n dogter? Ja…dis ‘n dogtertjie! Ongelooflik bly en opgewonde. Ek gaan seker een van daai pa’s word wat hulle dogters gaan oorbeskerm ;)”

Francois Louw, Springbok-losvoorspeler,  het  “Lulaine” voorgestel. Nogals oulik: ‘n Kombinasie van Luke en sy vrou, Elaine, se name.

* Die mooie Lee-Ann Liebenberg het pas ook ma geword van ‘n dogtertjie.