Lupita Nyong'o by die Golden Globe-toekennings in 2015 FOTO: Gallo Images / Getty Images

Lupita Nyong'o by die Golden Globe-toekennings in 2015 FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

Lupita Nyong’o se rok – JA of NEE?

Lupita Nyong’o is een van die sterre van die nuwe Star Wars-film en het vir die Europese première ’n futuristiese uitrusing gekies.

Lupita, wat met die vorige toekenningseisoen die kollig gesteel het met haar klassieke styl (soos die foto bo), het gisteraand besluit om te waag met haar uitrusting.

Wat dink jy van haar uitrusting? JA of NEE?

Lupita se rok – JA of NEE

  • JA
  • NEE

Sy het ook ‘n blinker-rok vir die Amerikaanse première gekies.

Lupita het ook Fanie se lys van die beste mode-oomblikke van 2015 gehaal met ‘n rok waarin LED-liggies brand – lees meer HIER.