Het jy gehoor?

Só lyk baba Cambridge – FOTO

Kate en William het baba Cambridge vir die wêreld 23 Julie 2013 gewys. Hier’s ‘n foto van die prins!

Prins William het in ‘n onderhoud gesê dat die baba ‘n gesonde paar longe het en meer na Kate lyk. Ook dat baba Cambridge gelukkig meer hare as hy het!

Hier’s die eerste foto:

174291269_630w

Foto: Gallo Images/Getty Images