The Duke And Duchess Of Cambridge Depart The Lindo Wing With Their Daughter
Het jy gehoor?

Só lyk baba Charlotte se geboortesertifikaat

Kensington Paleis het pas ’n foto van die nuwe prinses se geboortesertifikaat op hul Instagram-blad gedeel. 

Op dié sertifikaat staan al drie haar name, Charlotte, Elizabeth, Diana, en dat sy in die St. Mary’s hospitaal gebore is.

Kyk net daardie beroepe wat vir haar ouers genoem word: prins en prinses oor die Verenigde Koninkryk – glad nie sleg nie!