FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

Het jy gehoor?

Só lyk Bobby se verjaardagkoek PLUS SARIE se lekkerste koekresepte

Die sanger en akteur Bobby van Jaarsveld word vandag 27. Hy het dié geleentheid  met ’n spesiale verjaardagkoek gevier.

Dié koek is met wit versiersuiker versier en bo-op is ’n swart kitaar en rooi letters wat “Bobby-aap” spel. Daar is ook wit en rooi sterre op stokkies wat in die koek gedruk is. Dié spogstuk is op ’n bord van bladmusiek bedien.

Só lyk Bobby se unieke verjaardagkoek:

Bobby en sy unieke verjaardagkoek FOTO: Facebook

Bobby en sy unieke verjaardagkoek
FOTO: Facebook

“Geluk met jou verjaarsdag my boetie Bobby Van Jaarsveld ek kyk op na jou. En nie net omdat jy langer is as ek nie. Eks bitter baie lief vir jou!!”

Só het Karlien haar jonger broer vandag op Facebook geluk gewens met sy verjaardag.

Lus om iets spesiaal te bak? Probeer een van SARIE se gunsteling-koekresepte

SARIE-verjaardagkoek (sjokolade-framboos-roomkoek)

sr0907kos_1_

Sjokolade-moussekoek

Donna Lewis

Donna Lewis

Piesang-haselneut-en-fudgekoek

gluten_free_2

Sjokolade-karameltert

sr1110hoofkos_4_