FOTO: misssa.co.za

Het jy gehoor?

Só lyk Mej. SA 2015 se finaliste

Ons het reeds die Mej. Wêreld-titel onder die belt en Ziphozakhe Zokufa is een van die gunstelinge by die Mej. Heelal-kompetisie. Nou kyk ons reeds na die vólgende Mej. SA wat dalk in Rolene Strauss se spore kan volg.

Die 12 Mej. SA-finaliste is vandag aangekondig en dié mooi vroue gaan op 29 Maart meeding om die Mej. SA-titel.

Wie is jou gunsteling?

Taryn Morris, 25, van Kampsbaai in die Wes-Kaap

Sihle Makhanya, 23, van Panorama in KwaZulu-Natal

Shané Naidoo, 22, van Benoni in Gauteng

Refilwe Mthimunye, 22, van Bronkhorstspruit in Gauteng

Ntsiki Mkhize, 22, van Kliprivier in Gauteng

Nicole Lamberts, 24, van Idasvallei in die Wes-Kaap

Liesl Laurie, 23, van Eldoradopark in Gauteng

Kim Wentzel, 24, van Roodepoort in Gauteng

Gugulethu Banda, 21, van Spruitview in Gauteng

Danelle de Wet, 21, van Kuilsrivier in die Wes-Kaap 

Chanelle Sardinha, 23, van Fourways in Gauteng

Busi Mahlangu, 23, in KwaMhlanga in Mpumalanga

Bron: Miss SA