Volg die Springbokke se vordering op hul amptelike Facebook-blad

Volg die Springbokke se vordering op hul amptelike Facebook-blad

Het jy gehoor?

Só lyk die Springbok-span vir die Rugbywêreldbeker

Elke rugbykyker wag al maande lank vir die Rugbywêreldbeker. En nou kan ons al die ure aftel tot die eerste wedstryd.

Die 31 Springbokke is reeds veilig in Engeland en hard besig met voorbereidings vir hul eerste wedstryd teen Japan.

| SA se eerste wedstryd – teen Japan – is Saterdag om 17:45 |

Só lyk die Bok-span vir Saterdag

Voorspelers

Tendai Mtawarira

Bismarck en Jannie du Plessis

Lood de Jager

Victor Matfield

Francois Louw

Willem Alberts

Schalk Burger

Agterspelers

Ruan Pienaar

Pat Lambie

Bryan Habana en Jean de Villiers

Jesse Kriel

Lwazi Mvovo

Zane Kirchner

Die plaasvervangers

JP Pietersen | Handré Pollard | Fourie de Preez | Siya Kolisi | Pieter-Steph du Toit | Coenie Oosthuizen | Trevor Nyakane | Adriaan Strauss

Nóg in die Wêreldbekerspan 

Schalk Brits | Eben Etzebeth | Frans Malherbe | Duane Vermeulen | Damian de Allende| Willie le Roux | Rudy Paige | Morné Steyn

Sterkte, manne!