Het jy gehoor?

Só lyk die wêreld se sexyste man

People het pas die wêreld se sexyste man aangewys, en Chris Hemsworth het met dié prys weggestap.

Die aankondiging is deur Jimmy Kimmel op sy TV-program gemaak.

“Baie dankie vir die prys!,” het Hemsworth via Skype gesê. “My broer Liam is goed. Ons het dié week vir mekaar ons beste sexy looks gewys – hy’s ‘n spanspeler,” het Hemsworth gegrap. “Dankie aan my ouers wat my aanmekaar gesit het…” het Chris bygevoeg

Van die manne wat voorheen dié lys gemaak het, sluit in: George Clooney, Brad Pitt, Hugh Jackman, Johnny Depp, Bradley Cooper, Channing Tatum, Matthew McConaughey,Ryan Reynolds en Ben Affleck.

Lees die volledige artikel by www.people.com