FOTO Instagram @karlienvanjaarsveld

FOTO Instagram @karlienvanjaarsveld

Het jy gehoor?

Só lyk Karlien van Jaarsveld se verloofring

Karlien het ons oor die naweek verras toe sy op sosiale media aangekondig het dat sy en die oud-rugbyspeler Joe Breytenbach verloof is.

Nou het sy ook vir al haar aanhangers haar ring gewys!

Almal wat my ring wou sien

A photo posted by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on

 

Karlien en Joe hou saam vakansie in Mosambiek. Sy het Saterdag dié foto gedeel:

A photo posted by Karlien (@karlienvanjaarsveld) on

 

Sy het by die aankondiging van hul verlowing geskryf:

“Almal vra wie is Joe? So, Joe is net ‘n gewone ou, met ‘n gewone werk wat lief is vir gholf op ‘n random afdag en ‘n bier om te ontspan. Hy like sigare rook (hy rook so bietjie teveel van dit) sy gunsteling afrikaanse kunstenaar is Koos Kombuis en hy maak gereeld kos vir ons in die huis.
Ek het Joe in Potch ontmoet 11 jaar terug, ons het gesoen, ‘but then he went to France’ en Joe was nooit weer te sien of te hore van… And then ‘there he was’ popped out of the blue sonder ‘n wit perd, in ‘n swart hemp en ‘n swart stywe jean met een baie groot smile, en ‘n baie sweet ‘hello’ net so sweet soos 11 jaar terug.
En soos hulle sê ‘you had me at hello’ the rest is history. Regte tyd Regte plek.”

Lees ook

Karlien van Jaarsveld verloof

Verlief, verloof, dié bekendes gaan trou

Akteur Neels van Jaarsveld is verloof!

Pippa Middleton is verloof