FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

Só lyk ’n Hollywood-ster se Engelse tuinpartytjie

Gwyneth Paltrow het onlangs ′n tuinpartytjie gehou – en soos ons haar ken, was dit in styl! Só hou die Hollywood-mense ‘n partytjie … op ‘n Britse manier.

GOOPDie groot nuus wat by dié partytjie uitgekom het, is dat Gwyneth nou saam met haar groot vriendin, die bekende mode-ontwerper Stella McCartney, klere gaan ontwerp.

Die klere gaan te koop wees by GOOP, Gwyneth se blog en aanlyn-winkel. Dit is op dié webtuiste wat sy foto’s van dié partytjie gedeel het.

FOTO LINKS: Die aktrise Blythe Danner, Gwyneth, Stella en haar pa, Paul McCartney.

GOOP

FOTO: Cameron Diaz en Stella

GOOP

FOTO: Die bekende mode-kenner Rachel Zoe en haar man, Rodger Berman en seun Skyler

GOOP

FOTO: Só lyk Gwyneth en Stella se klerereeks

GOOP GOOP GOOP GOOP

FOTO: Cameron en Gwyneth

FOTO: Cameron en Gwyneth

FOTO: Noami Watts

FOTO: Noami Watts

Kry jou tuinpartytjie-styl in die SARIE-winkel

BRON: GOOP