Ivan Botha en Donnalee Roberts by een van die watervalle by La Vallee Des Coulleurs.

Ivan Botha en Donnalee Roberts by een van die watervalle by La Vallee Des Coulleurs.

Het jy gehoor?

Só lyk Vir Altyd se amptelike plakkaat

Ons is baie opgewonde om die eerste keer Vir Altyd se amptelike plakkaat met julle te deel!

vir altyd poster

Die fliek is in die Paarl en op Mauritius geskiet en beloof om kykers te betower en weer in ware liefde te laat glo.

Net soos met die uiters suksesvolle Pad na jou hart het Donnalee Roberts en Ivan Botha weer kragte saamgespan vir Vir Altyd.

Ons sien baie uit na dié fliek!

Vir Altyd sal op 12 Februarie 2016 landwyd begin draai en SARIE tree as trotse mediavennoot op.

Lees ook