Het jy gehoor?

Maak jou eie Matthew McConaughey

Maar dit is nie al nie. Hy skep sy eie resepte!

Hy het onlangs aan die aanlyn-nuusagentskap BANG Showbiz wat oor beroemdes berig, verklap dat hy sy eie sous maak vir steak, en dat hy die resep self uitgedink het. “Ek is mal daaroor om my in die kombuis uit te leef, dit voed my siel.”

Kan jy dink hoe gelukkig sy vriendin, Camila Alves, is wanneer sy ná ‘n lang dag by die huis kom en Matthew staan agter die kospotte . . . Hy is sowaar die volle pakket!

Matthew is veral ook trots op sy eie skemerkelkie, wat hy gereeld maak. Jy kan dit ook vanaand ná werk uittoets.

 

Die Matthew McConaughey

Dit is geskoei op die Margarita, wat bestaan uit Triple Sec, tequila en suurlemoensap.

Maar Matthew voeg ook die volgende by:

lemoensap

lemoenlikeur

tonikumwater

en bosbessiesap (cranberry juice)

 

 

 

 

 

  • satdbs

    gHLvaP ftqubyfhiwmq, [url=http://kbmirecdsjrr.com/]kbmirecdsjrr[/url], [link=http://ywplzcbdvaxt.com/]ywplzcbdvaxt[/link], http://vkqpyhctemvf.com/