FOTO: Facebook-embleem

FOTO: Facebook-embleem

Het jy gehoor?

So maak jy jou vriend-video op Facebook

Jaarliks vier Facebook Vriendedag op hul verjaarsdag. En vir hul 12de bestaansjaar kan jy jou eie vriend-video op jou Facebook-profiel deel.

Maak jou reg om nostalgies te voel!

In dié video verskyn foto’s van jou ‘beste’ vriende — die waarmee jy die afgelope paar jaar op Facebook die meeste gekuier het. Ja, dit sluit foto’s van daardie mislukte haarstyl-eksperiment in 2007 in!

Jou video sal só lyk:

Só maak jy jou video

Volg dié skakel en siedaar! Jy sal die video sien wat Facebook spesiaal vir jou gemaak het.

Lees nou