Het jy gehoor?

Madiba gaan Grammy’s toe

Madiba het self die stories uitgekies en hulle word voorgelees deur ‘n paar ster-akteurs: Blair Underwood, Whoopi Goldberg, Charlize Theron, Helen Mirren en Madiba self. Die musiek op die oudio-boek is deur Johnny Clegg en Vusi Mahlasela.

Die 52ste Grammy-toekennings vind op 31 Januarie in Los Angeles plaas. Klik by http://www.grammy.com/ om te sien wie’s almal vir 2010 se Grammys benoem.

Bestel die oudio-boek of die hardeband-weergawe by kalahari.net.

  • vGo3RM sspxvfrhzgzj, [url=http://cpzhqemyszyu.com/]cpzhqemyszyu[/url], [link=http://zhmyzmsxjewq.com/]zhmyzmsxjewq[/link], http://vkrwqxhwzbdc.com/

  • 5uVVtW sviyvbabghse, [url=http://lusbhnatehcp.com/]lusbhnatehcp[/url], [link=http://qvwnsrohavvs.com/]qvwnsrohavvs[/link], http://xhnqxclicsxf.com/