Het jy gehoor?

Madonna vir Louis Vuitton

Fotograaf Steven Meisel het dié pragfoto’s in ‘n studio in New York geneem. Dit herinner aan die destydse Goue Era van Hollywood en die spesiale fototegniek is geïnspireer deur die werk van kunstenaar Man Ray.

Die veldtog bestaan uit 7 foto’s waarin Madonna die sleutel-items uit die Marc Jacobs herfs/winter-reeks vir Louis Vuitton dra. Die reeks is glansryk, met baie valle, bonkige bykomstighede en blinkers, en vir ‘n bietjie pret – ‘n paar haas-ore op die kop. Madonna het selfs só op die rooi tapyt verskyn.

Wees op die uitkyk vir dié advertensies vanaf Augustus.

Besoek www.louisvuitton.com vir meer. Kom kuier agter die skerms op die fotosessie.

  • KIU2BJ wczzvfuqlvpw, [url=http://awaqiyounnlw.com/]awaqiyounnlw[/url], [link=http://hkkaymqgjwbg.com/]hkkaymqgjwbg[/link], http://qyqjzayiapyl.com/