IMG_5818
Het jy gehoor?

Martelize Brink se foto-galery in Rwanda

Martelize in Rwanda – waar jy Afrika ruik

RSG-omroeper Martelize Brink was emosioneel toe sy die eerste keer ’n gorilla sien. En die land se natuurskoon en mense – dít het haar betower. Blaai deur haar foto-galery van dié toer.

Skommel-skommel beweeg die mandjie bergop. Sy voel trouens asof sy in ’n kajak in die lug sit. Ewe gemaklik met ’n kussing agter haar rug.

“Hulle noem dit die ‘gorilla-helikopter’, want ons het báie vinniger as die stappers beweeg,” lag Martelize Brink, wat in ’n rolstoel is en deur vier helpers gedra is. Sy was deel van ’n groep van 12 Suid-Afrikaners tussen 18 en 70 jaar plus wat saam deur die Afrika-staat Rwanda getoer het.

(Klik op die foto om te vergroot)

IMG_5710

Martelize se verhaal inspireer SARIE-leser – lees hier!

IMG_5818 IMG_5827

IMG_5943

Nadia Valvekens April 2014 voorblad

 

 

Lees die volledige storie van Martelize se besoek in die April-uitgawe van SARIE – nou op die rakke.

 

 

 

 

Ons nuwe lewe in Rwanda en ons gaan ook gorillas kyk!