FOTO: Phyllis Green

FOTO: Phyllis Green

Het jy gehoor?

MasterChef Australia is terug op die kassie!

Dis vanaand weer tyd vir die gewilde TV-reeks MasterChef Australia!

Moet dit nie misloop nie – seisoen 7 begin vanaand om 18:30 (DStv-kanaal 101)