FOTO Getty Images / Gailo Images

FOTO Getty Images / Gailo Images

Het jy gehoor?

Matt Damon is dit jy?

As jy die foto sien, sal jy dié man dalk misgis vir die akteur Matt Damon! Die Reddit-gebruiker Coffeeandtrout het onlangs ’n foto van sy ouers se troudag in 1961 op sosiale media gedeel. En sy pa lyk nes die The Martian-akteur.

Ons is seker Matt sal saamstem. Kyk vir julself!

Maar dit is nie die eerste keer dat daar ’n bekende se dubbelganger gevind is nie. Die Titanic-ster Leonardo DiCaprio het nie net een nie, maar twee dubbelgangers!

Leonardo DiCaprio lees nou

Roman Boertsef (33) van Rusland is in die kuberruim die “vet” Leonardo DiCaprio gedoop.

En Konrad Annerud is Leo se ander dubbelganger. Konrad is ’n 21-jarige musikant van Swede. Hy lyk meer soos ’n jonger Leo van die 1990’s.

 

Bekendes lyk ook dikwels na mekaar. Hier is ’n lys van celebs wat jou maklik kan verwar:  

1. Donnalee Roberts en Minka Kelly donnalee

 

2. Rolanda Marais en Rachel Weisz sr0907skoonnourolanda

 

3. Anna Davel en Jana Strydom sr1005myselfanna33

FOTO: Leana Clunies-Ross

FOTO Leana Clunies-Ross

 

4. Tinarie van Wyk-Loots en Eva Mendes

FOTO: Leana Clunies-Ross

FOTO Leana Clunies-Ross

 

5. Katy Perry en Zooey Deschanel

 

6. Scarlett Johansson en Amber Heard

 

7. Zoe Saldana en Jada Pinkett Smith

 

8. Rachel Bilson en Selena Gomez 

Bron: Glamour

Lees nou

Lupita wéér in Suid-Afrika

Tori Spelling óók swanger met nommer vyf

Roerende oomblik tussen prins Harry en siek seuntjie