matthew_d_g_new
Het jy gehoor?

Matthew McConaughey gesig van nuwe mansparfuum

Akteur Matthew McConaughey, van Ghosts of Girlfriends Past, is die gesig vir The One Gentleman-parfuum, die nuutste van Dolce & Gabbana.

Die 40-jarige akteur wat vele vroue se harte vinniger laat klop het, is te sien in ‘n sexy swart manspak. Die advertensie is deur Jean Baptiste Mondino geskiet.

Dit is nie die eerste keer wat Dolce & Gabbana van Matthew gebruik maak nie. Volgens Just Jared het hy in 2008 die The One-parfuum ook bekendgestel.

Die advertensies vir The One Gentleman sal eers in Oktober in tydskrifte te sien wees.

  • http://lzvjhxntnmkt.com/ funcrifdebg

    6nxav6 imbzegistucd, [url=http://kusejnmpozuq.com/]kusejnmpozuq[/url], [link=http://ufssjjlhpikv.com/]ufssjjlhpikv[/link], http://bwcqnwquavdr.com/