Todd Wawrychuk / ©A.M.P.A.S.

Todd Wawrychuk / ©A.M.P.A.S.

Het jy gehoor?

Matthew McConaughey se tweeling is 100 jaar oud!

Genugtig! Die akteur Matthew McConaughey het die internet aan die gons nadat iemand ’n foto van hul oupagrootjie gedeel het wat nés die Oscar-wenner lyk.

’n Reddit-gebruiker het die foto gedeel en dadelik die ooreenkoms tussen sy oupagrootjie en Matthew uitgewys. Kan jy dit raaksien?

FOTO: Reddit

FOTO: Reddit

Lyk dié ou foto nes Matthew McConaughey?

  • JA
  • NEE