FOTO Instagram / @meghanmarkle

FOTO Instagram / @meghanmarkle

Het jy gehoor?

Meghan Markle die meeste gegoogle

Dis geen verrassing dat die Suits-aktrise Meghan Markle se naam vanjaar die meeste gegoogle is nie. Sy’t immers die hart van prins Harry gesteel!

Volgens Vanity Fair is Meghan die aktrise wat die meeste mense op Google gaan soek het. Ons wonder of die helfte van die soeke uit Brittanje gekom het. Miskien het koningin Elizabeth II haar ook gegoogle, wie weet …

via GIPHY

Meghan se naam is meer gesoek as dié van die eks-paartjie Brad Pitt en Angelina Jolie.

Onlangs het daar ’n foto van prins Harry en Meghan saam verskyn. Dit het die wêreld natuurlik in trane gehad – trane van blydskap!

Lees nou

Is Kylie Jenner verloof?

Robbie Williams nie bekend genoeg vir Carpool Karaoke nie!