FOTO: Verskaf

FOTO: Verskaf

Het jy gehoor?

Ontmoet ons nuwe Mej. SA, Ntandoyenkosi Kunene

Ons nuwe Mej. SA is Saterdagaand aangewys. Ntandoyenkosi Kunene van Mkhondo, Mpumalanga dra vanjaar dié kroon.

Van Saterdagaand af word haar naam genoem saam met die van Suzette van der Merwe, Claudia Henkel, Jo-Ann Strauss, Nicole Flint, Diana Tilden-Davis, Amy Kleinhans, Basetsana Kumalo en Jacqui Mofokeng, om maar net ʼn paar te noem.

Of miskien word sy deel van nog ’n meer eksklusiewe klub en kan sy skouers skuur met vroue soos Penny Coelen, Anneline Kriel, Rolene Strauss, mits sy natuurlik met daai wonderlike internasionale titel van Mej.Wêreld of Mej. Heelal wegstap.

Baie geluk, Ntandoyenkosi!

Ntandoyenkosi Kunene (23) van Mkhondo, Mpumalanga

-Honneursstudent in opvoedkunde by Wits

FOTO: Verskaf

FOTO: Kevin Mark Pass

Hier is die 11 finaliste wat ook Saterdagaand meegeding het

Elizabeth Molapo (23) van Bloemfontein, Vrystaat

- BCom-student aan die Universiteit Vrystaat

FOTO: VERSKAF

FOTO: VERSKAF

Felicia Muwayi (24) van Nelspruit, Mpumalanga

- Produksie-bestuurder by Red Pepper Pictures

FOTO: Verskaf

FOTO: Verskaf

Luyolo Mngonyama (24) van Umtata, Oos Kaap

-  BA-student by Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit

FOTO: Verskaf

FOTO: Verskaf

Marciel Hopkins (22) van Paarl, Wes-Kaap

- Honneursstudent in sielkunde by Universiteit Stellenbosch

FOTO: Verskaf

FOTO: Kevin Mark Pass

Mikaela Oosthuizen (20) van Port Elizabeth, Oos Kaap

- 2de jaar BA-student in Mediakunde by Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit

FOTO: Verskaf

FOTO: Kevin Mark Pass

Reabetswe Sechoaro (21) van Pretoria-Oos, Gauteng

- Model by ICE Models

FOTO: Verskaf

FOTO: Kevin Mark Pass

Ronette Chambers (27) van Kampsbaai, Wes-Kaap

- Internasionale TV-aanbieder en student in BCom Regte by Unisa.

FOTO: Verskaf

FOTO: Kevin Mark Pass

Sarah Botes (22) van Vanderbijlpark, Gauteng

- BCom bedryfsielkunde by Unisa

FOTO: Verskaf

FOTO: Kevin Mark Pass

Schané Venter (23) van Alberton, Gauteng

- Produksie-assistent

FOTO: Verskaf

FOTO:  Kevin Mark Pass

Sharon-Rose Khumalo (24) van Pretoria, Gauteng

- Vrywillige tutor en mede-direkteur by “Team Matric”

FOTO: Verskaf

FOTO: Kevin Mark Pass

Tayla Skye Robinson (21) van Roodepoort, Johannesburg

- Student in bemarking by Universiteit Pretoria en balletonderwyser

FOTO: Verskaf

FOTO: Kevin Mark Pass

- Die wenner word Saterdag, 19 Maart in Carnival City, Gauteng gekroon. Dit word regstreeks om 17:00 – 19:00  op M-Net en Mzansi Magic op DSTV uitgesaai.

Fanie Cronjé