FOTO: Instagram  justinbieber

FOTO: Instagram justinbieber

Het jy gehoor?

Met Gala 2015: Bieber, Behati én ander bekendes breek verbod op selfies

Talle bekendes het Vogue se gerugte verbod op selfies gebreek, berig People. Kyk net na dié prettige foto’s! 

Justin Bieber (hooffoto) het dié selfie van hom en Lady Gaga via sy Instagram-blad gedeel.

Ons eie grapjas, Trevor Noah, was ook by dié spoggeleentheid. Hy het hierdie foto op Facebook gedeel.

 

Last night at the Met Gala. Good times.There are 3 people in this picture- 1 is very beautiful, 1 is a Legend and one is loved dearly by their mother.#MetGala #SmoothSelfie #GoodTimes

Posted by Trevor Noah on Tuesday, May 5, 2015

Model Behati Prinsloo het ook dié sosiale platform gebruik om haar groep-selfie, wat propvol ewe beeldskone dames is, op te laai. Cara Delevingne, Zoë Kravitz én Kendall Jenner is onder andere gekiek.

FOTO: Instagram  behatiprinsloo

FOTO: Instagram behatiprinsloo

Wat sal ’n selfie-belaaide aand wees sonder een van die koningin van selfies? Kim Kardashian het haarself met platejoggie Diplo, manlief (Kanye West) en Madonna afgeneem.

FOTO: Instagram  kimkardashian

FOTO: Instagram kimkardashian

Bron: People

Lees ook