‘Plaasjapie’ is binnekort terug op die kassie: Ontmoet die 16 splinternuwe deelnemers
Sestien betreklike rou stadsjapies word in die tweede seisoen van kykNET se ‘Plaasjapie’-reeks aan die meeste van die elemente van plaaslewe blootgestel.