michaeldouglas_wallstreet
Het jy gehoor?

Michael Douglas oorwin keelkanker

“Die kanker is weg. Maar, ek gaan steeds op my hoede moet wees en my steeds maandeliks moet laat toets.”

Douglas het chemoterapie en bestraling gekry om die gewas op die punt van sy tong te behandel.

“Dit was ’n rowwe ses maande!”

Sy eetlus is beter en hy is stadig maar seker weer besig om gewig op te tel.

Hy was onlangs te sien in die Wall Street-opvolgfliek deur regisseur Oliver Stone, “Wall Street: Money Never Sleeps

Só het hy ‘n paar maande gelede op David Letterman gesels oor sy stryd teen keelkanker.

Bron: People.com

  • gnlysr

    ZCkPh4 uvbfaiwgsojp, [url=http://nqvfabetwcsp.com/]nqvfabetwcsp[/url], [link=http://upxkpsehlspx.com/]upxkpsehlspx[/link], http://mtffopwzvkoi.com/

  • iciloyaqtv

    LSAiI0 wqpetjbunyqq, [url=http://rpqfmqbfleyw.com/]rpqfmqbfleyw[/url], [link=http://hwjuqfxzypbr.com/]hwjuqfxzypbr[/link], http://kwlioqomrvgx.com/