miley cyrus
Het jy gehoor?

Miley Cyrus en haar kêrel is uitmekaar

Miley het die afgelope vyf maande met Patrick Schwarzenegger, die seun van die Terminator-akteur, Arnold Schwarzenegger, uitgegaan. Dié paartjie se paadjies het egter nou geskei.

People.com berig dat hulle nie net op ’n breuk is nie, maar finaal uitmekaar is. “Hulle is op verskillende plekke in hul lewens. Hy is nog ’n student, en sy fokus op haar musiek en haar loopbaan,” het ’n bron na aan Miley aan gesê.

Miley is tans besig om ’n nuwe album op te neem. Sy het die volgende foto op Instagram gedeel ná die verhouding verbrokkel het.

Eatin veggies in the stu #wilsondiet #notarealdiet #asinbrian

A photo posted by Miley Cyrus (@mileycyrus) on

Lees ook: