FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

Is Miley Cyrus en Liam Hemsworth verloof? Broer Chris verklap

Die afgelope tyd is daar baie gerugte dat Miley en Liam wat weer ’n paartjie is, verloof is!

Niks is nog bevestig nie, maar as iemand sal weet, sal dit seker Liam se broer Chris wees.

Chris het egter gister op die Today Show gesê hy weet niks van sy broer se verlowing nie.

Die gerugte oor die verlowing het begin toe Miley verlede week foto’s op Instagram gelaai het met ’n diamantring aan haar ringvinger – wat baie lyk soos die een wat Liam vir haar in 2012 gegee het.

A photo posted by Miley Cyrus (@mileycyrus) on

Miley en Liam in 2013:

Bron: Kiss1065

Lees nou