miley-cyrus-paper-body-image-1433870834
Het jy gehoor?

Miley Cyrus se 10 uitrustings by die MTV-musiekvideo-toekennings

Die kontroversiële sangeres Miley Cyrus was gisteraand die gasvrou by die jaarlikse MTV-musiekvideo-toekennings.

Die 22-jarige het die gehoor in nie minder nie as 10 verskillende gewaagde uitrustings toegespreek.

Dit is twee jaar sedert sy haar jong Hanna Montana-beeld agtergelaat het en by die musiekvideo-toekennings haar nuwe beeld met die veelbesproke Wrecking Ball-video bekend gestel het.

Sy het sedertdien kritici verkeerd bewys wat gemeen het sy sal nie dié beeld kan volhou nie.

Hier is die 10 uitrustings waarin sy gasvrou gespeel het

A photo posted by Miley Cyrus (@mileycyrus) on

@mileycyrus is about to have the #VMAs LIT! A photo posted by MTV (@mtv) on

 

A photo posted by MTV (@mtv) on

A photo posted by MTV (@mtv) on

 

A photo posted by MTV (@mtv) on

A photo posted by MTV (@mtv) on

 

A photo posted by Miley Cyrus (@mileycyrus) on

A photo posted by Miley Cyrus (@mileycyrus) on

 

A photo posted by Miley Cyrus (@mileycyrus) on

A video posted by MTV (@mtv) on

 

A photo posted by @guysandpeople on

A photo posted by Majoenmayo (@meriodejaneiroo) on

Hou jy van Miley Cyrus se styl?

  • Ja
  • Nee

Lees ook