FOTO Instagram/ @noahcyrus

FOTO Instagram/ @noahcyrus

Het jy gehoor?

Miley Cyrus se suster sing ook

Hollywood maak reg, nóg ’n Cyrus is hier. Eers was dit Billy Ray Cyrus en sy “Achy Breaky Heart”, toe was dit Miley Cyrus en haar wilde “Wrecking Ball” en nou is dit kleinsus, Noah.

Ja, Noah Cyrus (16) het haar eerste musiekvideo van haar enkelsnit “Make Me (Cry)” vrygestel. Sy lyk beslis rustiger as Miley.

Kyk die musiekvideo hier:

Lees nou

Die beste #Mannequinchallenge nog!

2 nuwe Instagram funksies! Só maak mens …

Desiré terug by Suidooster