FOTO: Instagram

FOTO: Instagram

Het jy gehoor?

Minki en Katerien doen inkopies in Londen

Minki en Ernst se kleine Katerien is maar net ‘n paar wekies oud, maar model-ma gee reeds vir haar ‘n les in klere koop …

Minki het hierdie kosbare foto’s van haar en Katerien op haar Instagram-blad gedeel waar hulle kwaliteit ma-en-dogter tyd spandeer.

Hulle het die strate van Londen ingevaar om inkopies te doen, en ons glo Minki het vir Katerien die oulikste uitrustings aangeskaf!

FOTO’S: Minki en ander bekendes wys hul oulike babas

Katerien is op 3 Julie in Engeland gebore waar Minki en haar rugbyspeler-man Ernst tans woon.

Eerste foto’s van Minki se baba, Katerien