Het jy gehoor?

FOTO’S: Minki se laaste dae voor baba

Intussen is die baba gebore. “Katerien Joubert is vanoggend gebore! 2.93kg en perfek!! Prys die Here vir ‘n perfekte baba!!!!” het Minki getwiet.

Minki en Ernst Joubert

Minki en Ernst Joubert

Minki en haar man, Ernst Joubert.

Lees óók!

Swanger-nuus uit Hollywood

Jack en Jenna se Ruby word 1 jaar oud

My baba is gebore op 26 weke en sy lééf!

Kry Minki se styl in die SARIE-winkel

  • mariesaayman

    Ai ek kan nie glo Minki sit so n foto op nie

  • Marie Coetzee

    Minkie, jy lyk pragtig!!! Jy & jou man pas perfek & lyk soooo gelukkig!! Mag als goed verloop met die geboorte van julle kleinding.

  • anna solms

    wow jy lyk pragtig julle is n oulike paartjie baie sterkte met die baba wat op pad is en die here is met julle alles sal goed afloop wees net positief kyk mooi na jou self en baie gelluk met die baba wat kom en geniet die baba lekker dag anna solms nelspruit

  • Chanelle

    Oooooooeeeeee NEEEEE!!! NIE ‘n goeie keuse van ‘n rok as mens so hoog-swanger is nie!! Jammer, maar dis beslis nie vleiend nie. Minki is pragtig en baie gelukkig en DIT is baie mooi! Maar die rokkie????? Nee nee!

  • Doreen Loots

    Die foto’s is pragtig! @ Marie wat is fout? Hoekom kan jy nie glo sy sit sulke foto’s op nie?

  • nicola

    hoekom nie Marie? Sy lyk ongelooflik

  • Suzette

    Nee regtig ek stem, daardie rokkie wat so styfpassend sit is beslis nie vlyend nie, regtig mens het seker selfrespek, nouja hoop dis pragtig babatjie en sy lyk gelukkig.

  • Ronel

    Ja, nee ek stem!!! Daai rokkies waarin sy pose is verseker NIE mooi NIE!! Maar sy lyk anddersins pragtig. Los maar daai stywe rokkies vir die nie-swanger dames!

  • Douleen

    As ek kon swanger raak sou ek ook sulke rokke aantrek. Dit lyk pragtig, want dit wys net sy is trots daarop om vir die wereld te wys sy is swanger. Sy is trots op haar nuwe baba en haar man. Minkie is bekend en bemind, en ja, almal se smaak verskil. Maar sy is pragtig van binne en buite. Baie sterkte met die nuwe kleinding oppad, probeer rus soveel moontlik. Mag God vir julle net Vrede en Vreugde en Baie Geduld gee met die nuwe fase in julle huwelik.

  • E d wit

    Dis vir my sooooo mooi as n mamma so trots is op haar boepie! Verby is die dekades wat jy dit moes weg steek! Pragtig op 39 weeks!

  • cat

    Sy straal maar die pienk rok is minder treffend, uit enige oogpunt. Of eintlik tref dit, maar nie die stylkol nie.

  • Erika

    Minki BLOM behoorlik en lyk baie gelukkig, sy en haar man lyk so mooi saam. Ek stem, daardie rokkie is nie baie vleiend nie.

  • Bronwyn

    Baie geluk aan Minki en Ernst me die geboorte van hul baba dogtertjie Katerien Joubert