Minki en Katerien dae voordat sy geboorte aan Elise gegee het FOTO: Instagram @minkivanderwesthuizen

Het jy gehoor?

Minki van der Westhuizen se tweede dogtertjie is hier … en dít is haar naam

Model en TV-aanbieder Minki van der Westhuizen se tweede dogtertjie is Donderdag gebore!

Minki en haar man, Ernst Joubert, het op Valentynsdag vanjaar aangekondig dat hulle hul tweede kind verwag. En die groot dag vir hul eersteling, Katerien, om ousus te word, het Donderdag aangebreek.

Ernst Joubert en Minki tydens haar tweede swangerskap FOTO: Instagram  @minkivanderwesthuizen

Ernst Joubert en Minki tydens haar tweede swangerskap
FOTO: Instagram @minkivanderwesthuizen

Die nuwe toevoeging tot hul gesin se naam is Elise.

Baie geluk Minki en Ernst!

Minki het dié foto van Katerien op haar Instagram-profiel gedeel. Sy het bygeskryf: “Katerien die Voortrekker. #hanswors #katerienlief #bigsister

Lees ook